Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Liefdekomeerste1989Liefdekomeerste1989
1
Liefdekomeerste1989

35 - Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek is plat op die aarde,vriendelik en hou van gesels en is n mense mens...is n familie mens hou van buitemuurs wees.

My_HartjieMy_Hartjie
5
My_Hartjie

62 - Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika

Ek is enkellopend. Het kinders gehad. Ek is ń weedergebore kind van Jesus. Ek het net oë vir my liefde. Ek glo aan chemistrie. As dit nie daar is nie help jou lys niks. Kom vat ń kans......

Bee_79Bee_79
3
Bee_79

44 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika

Lief vir die natuur, mense en diere. Natuurlike instink en dryf om my gesin, familie, vriende te versorg en te beskerm. Sterk waardes met 'n sagte persoonlikheid. Eerlik; opreg en lojaal.

Sandy_06Sandy_06
1
Sandy_06

39 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Elkeen van ons mens....Benodig vriende... Eelikheid, respek en lojaliteit is belangrik! Moenie voorgee nie...Dit vernietig mense.... Ek gee om vir my medemens... Ek hou van Dans en Kamp.... Ek is...

MichielMichiel
1
Michiel

65 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Hou van n glasie rooiwyn en goeie vriende samesyn. Is nie n huisvas mens nie en het n goeie humorsin en hou van musiek.

PaulbadPaulbad
1
Paulbad

65 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is vriendelik, aanpasbaar en eerlik en ek verwag eerlikheid terug. Hou van saam dinge doen en aanraking. Ontspan graag by die braaiveis vuur of voor die TV. Lief vir diere.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

After a journey filled with ups and downs, I am thrilled to say that I have found the person who makes my heart soar. Finding a partner on your site has been a serendipitous adventure, and I want to express my deepest appreciation for providing the platform that led me to this extraordinary connection... Your platform has been instrumental in bringing two hearts together, and for that, I am truly grateful...I wish everyone still on this journey the very best in finding their special someone. May love continue to flourish on your platform, connecting hearts just as it did for me.
Michael, 29 Januarie 2024
Ek het my droom man ontmoet.... hy is absoluut amazing. Ek is so verlief op hom....
Rina, 30 April 2024
Ek was 2 dae op julle site toe ek die vrou van my drome ontmoet het.
Jaun, 30 April 2024