Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Skyfall94Skyfall94
2
30
Skyfall94

31 - Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Want daar is meer aan my as net wat jy eerste sien. 😏 Ek het ’n groot hart, ’n sterk persoonlikheid, ’n goeie sin vir humor en genoeg sass om die lewe interessant te hou. Ek is lief vir...

Smirre1226Smirre1226
1
3
Smirre1226

57 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek het baie om te deel met die regte persoon. Die lewe is nie altyd regverdig nie, maar ek wil die beste maak van die hand wat ek gedeel is, met iemand langs my wat saam met my stap.

hopendeliefdehopendeliefde
2
13
hopendeliefde

47 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n introvert by mense wat ek nie ken nie maar ek is n extrovert by friende en familie.Ek hou van fliek kyk,musiek luister, speletjies speel, kamp, ens.Ek is Chrustelik en gaan Sondae kerk toe.

hcbhcb
1
6
hcb

67 - George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek baie lief vir kosmaak. Glo aan gelykheid in die huis, n vrou is n man se maat en nie sy slaaf nie. Baie lief vir my kinders.lifde

LHBLHB
1
0
LHB

39 - Germiston, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n introvert stil eerlik en op my plek. Ek het noggal baie hobbies en geniet dit om mense te leer ken.

blommie86blommie86
2
26
blommie86

40 - Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika

Eerlik, vriendelik, opreg, liefdevol, hou van buitelewe, staproetes, braai, diere, kuier, familie is baie belangrik. Goeie waardes, lekker lag, pret

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026